Helpende Hand skop vanjaar se #HelpHetta-projek af met ’n holistiese benadering om 3 000 behoeftige Afrikaanse meisies in hul uitdagende tienerjare by te staan. #HelpHetta-projek het vir die afgelope ...
Moet my nie verkeerd verstaan nie – ek is mal oor Afrikaanse vroue en is nog altyd bly dat ek self as een gebore is. Maar ai, somtyds wens ek nietemin dat ons sekere gewoontes by die dames van ander ...
Van links is uittredende Burgemeester Leah Warmenhoven (2017), Clarindi Greeff (2012), Caro Laubscher (2018), Philissa Reyneke (2015) en Zahn Rijnen (2016), almal Affies. Die Junior Stadsraad van ...