Annabelle Koch, 'n o.8-netbalspeler van Laerskool Vryheidsmonument, gee die bal vir haar spanmaat aan tydens hul wedstryd teen Emmanuel Primary School tydens die PEP mini netbalfees by Laerskool ...
‘n Ontmoeting met ‘n nederige rolmodel kan inspirasie, hoop en vasberadenheid aanwakker. Die o.13-netbalspan van Laerskool Horison is op 3 Mei by die Ampie Barnard-sportkompleks getrakteer met ‘n ...
Ná anderhalf jaar se wag het die “ystermeisie” van Despatch weer vir ’n netbalwedstryd uitgedraf – dié keer met haar sport-kunsbeen. Dít was nóg ’n eerste vir Janecke Schuin (11) van die Laerskool ...