Die PA kon nie gister daarin slaag om wyke te wen in die tussenverkiesing in die Cederberg-munisipaliteit nie, maar het ...
Volgens McKenzie het hy Shireena goed geken en het sy dikwels sy kantoor besoek. “Sy was ’n vennoot van my in die werk om ...
Dis amptelik. John Steenhuisen gaan nie tydens vanjaar se DA-kongres vir nog ’n termyn as dié party se leier staan nie.
Die Middelburg-polisie in Mpumalanga ondersoek ’n saak waarby verdagtes vasgetrek is met vermoedelik gesteelde kope en bros ...
Die sokkergemeenskap is in rou gedompel ná die verdrinking van een van hul eie. Jeandre Gaffoor (20), ’n kranige sokkerspeler ...
Cops van Lady Grey in die Oos-Kaap het vinnig reageer om verdagtes aan te keer wat glo skape gesteel het en dit op die R58-pad in die rigting van Barkley-Oos vervoer het.
Die staat het gevra dat Paul Scheepers, ‘n voormalige misdaadintelligensie-kaptein van die Suid-Afrikaanse Polisiediens, direkte gevangenisstraf opgelê word ná sy skuldigbevinding op verskeie aanklagt ...
Die ANC en die Stad Kaapstad se raad rou oor die dood van ’n raadslid wat gistermiddag in Old Crossroads naby Nyanga, kort ná ’n public meeting in die area doodgeskiet is.
John Steenhuisen se omstrede appetite vir Uber Eats takeaways, plus sy vrot credit profile, het moontlik sy tweede termyn as ...
Die Woodstock-polisie het ’n moordsaak en twee klagte van poging tot moord in verband met ’n vermoedelike bendeverwante ...
DIE Harrismith-polisie in die Vrystaat het ’n 31-jarige man van Bufferzone in Intabazwe in hegtenis geneem na die beweerde ...
DIE vyf mans wat daarvan beskuldig word dat hulle verlede week glo ‘n bejaarde buite Humansdorp in die Oos-Kaap vermoor het, ...